Nostalgia
a Wistful desire to return in thought or in fact to a former time in one’s life, to one’s home or homeland, or to one’s family and friends, a sentimental yearning for the happiness of a former place or time.
Nostalgia beskryf duidelik wat ons doel is met ons plekkie. Ons bied enige iemand ‘n rusplek, waar hulle net weer kan stilraak in hulself en die goeie tye en familie tye te herroep. Dit is net hier in die platteland waar mens totaal kan afskakel.
Met ons koffie en geskenk winkel bied ons daardie spesiale iets vir jouself of vir iemand spesiaal in jou lewe en voeg ‘n biedjie kuns by en jy stap hier uit as a nuwe, verfrisde en gekultiveerde mens.
So as jy moeg is vir die gejaag en “geraas” van die lewe, kom stop gerus dat ons jou kan pamperlang in ons spa en wegstuur met die vars geure van ons koffie op jou lippe.